Drostdy se netbal beleef jaarliks ‘n baie besige seisoen wat gekenmerk word aan deelname verskeie toernooie, klinieke en skole wedstryde. Die meisies sien uit na nog 6 netbalbane wat in 2019 gebou gaan word om die toename in dogtersgetalle te akkommodeer.
Ontwerp en ontwikkel deur Intouch Marketing